Liewe dokter

Bekommernis, jo-jo gewig, stres, diskriminasie.
Ja, dis die resultate van jou anti-vet uitsprake wat ons vetties so treiter.

Jy dwing hulle om soos ‘n donkie teen dieselfde klip te bly skop,  om oor en oor teen die magtige gety van genetika kragte te meet.

En daai maer ou wat so vroeg aan ‘n hartaanval dood is – dis jy wat hom laat dink het hy is OK om te leef soos wat hy geleef het want hy was mos nie vet nie.

En daarvoor word jy hoeveel betaal??

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.