Haters

Gril, minag, beskinder, vertrap en adviseer uit die hoogte.

Dis die dinge wat haters doen met diegene wat hulle as minderwaardig beskou. Maar mense het ‘n manier om terug te veg, en so het die lysie van groepe wat sosiaal aanvaarbaar is om te minag, gekrimp. Swart mense, gays en vroue het almal hulself met groot sukses leer verdedig.

Vetties is die volgendes om dit te leer.

Advertisements

2 responses to this post.

  1. Hello!

    Ek het nie ‘n probleem as enige iemand in my klassifikasie van die underdog hulself wil laat geld nie. MAAR…..

    Party mense se selfrespek moet eers in orde wees voor hulle die wereld wil aanvat en nie deur te “betoog” hul eie waarde daaraan koppel nie.

    Ek geen nie om as die persoon langs my dik, dun, lelik, mooi of wat ook al is nie. Hulle werk aan hulle eie saligheid en kuddo’s vir hulle as hulle gelukkig is met wie en wat hulle is. Solank die persoon net mooi en vriendelik teenoor ander optree het hulle al klaar 75% respek by my afgedwing

    Antwoord

  2. Hoe kry mens jou selfrespek in orde as so baie mense jou minag?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s