Geheime van af.wordpress.com

Ek sal graag ‘n paar goed wil weet.

  • Het Maxi ‘n blog?
  • Het Betsieboob haar blog delete omdat ek ‘n link opgesit het na haar?  As dit so is, jammer Betsie.
  • Sal PJ dat ek sy blog lees, of dink hy (agv my blogs) ek is te vreeslik?
  • Wat is hierdie sluwe onderwater gutterseks ding?   Ek dink nie julle almal doen dit nie.
Advertisements

10 responses to this post.

  1. 😆

    Jy is snaaks. Nee, ek dink nie maxi het al ooit ‘n blog gehad nie. Ek het geen idee hoekom sou Betsieboob haar blog delete het nie, maar ek dink regtig nie jy is die oorsaak nie:-)

    Jy moet net vir PJ mail – die mailadres is op sy blog, dan sal hy jou die password stuur – hy wil eintik maar net weet wie lees werklik en stel werklik belang.

    Demoerin is die expert op die sluwe onderwater seks ding – ons ander oefen nog daaraan, maar di nou winter en dis koud, so ons wag eers vir dei somer 😆

    Antwoord

  2. Posted by Plaasjuppie on Augustus 18, 2009 at 12:31 nm

    Plasie sal glad nie omgee nie. Dinge is net huidiglik . . . uhm . . . moeilik . . . Stuur my gerus ‘n mail oor ‘n dag of 3 as ek die plaas weer opgesluit het.

    Oor jou blog(s) Ek lees hulle, en vind dit geensins vreeslik nie. Dit sny egter bietjie naby aan die been en daarom kan ek myself en my geliefdes nie so blootstel deur kommentaar te lewer nie.

    Antwoord

    • Posted by boendoe on Augustus 18, 2009 at 10:04 nm

      Tsk, Plasie. Ek neem aan jy praat nou van my en Girly se losbandigheid hier? 😯

      Ons neem net oor as hier niks aangaan nie. Sodra die ernstige bloggers opdaag, verkas ons na die eelt-blog toe. :mrgreen:

      Antwoord

      • Posted by Plaasjuppie on Augustus 19, 2009 at 8:44 vm

        Nee man Boends, jy weet mos dat Plasie in sy leeftyd ook al ‘n paar te veel skaaptjoppies geniet het, en dat hy vir hom ‘n vrou gevat het met die mooiste frame wat iemand baie sleg gepleister het. Sensitiewe sake in ‘n samelawing waar enige vrou groter as ‘n size 12 en man met ‘n broeksize groter as 40 skeef gekyk word.
        Ernstige bloggers? Waa’? Wys my ek wil ook sien hoe hulle lyk 😉

        Antwoord

      • Bwahahaha… *stik aan koffie*

        Losbandig? Ons???? 😯

        Ons doen wel paaldans, striptease en online dating… maar dis bus stop daar!

        Antwoord

      • PJ! Ek ga’t jou raps oor die vingers

        Niemand hier gee om oor dress en broek sizes nie! Dit gaan oor jou bek groote! 😉 😀

        Antwoord

  3. Posted by maxie on Augustus 18, 2009 at 10:50 nm

    Hmmm.. wou jou bietjie langer laat wroeg, maar toemaar…
    Oor Maxi sal ek nou nie weet nie 😉
    Maar ek, Maxie, het nog nooit ‘n blog gehad nie.
    Het heel toevallig tussen die wordpressers beland (en nee, ek gaan jou nie vertel hoe toevallig nie).
    Is, tussen hakies, heel gasvry ontvang deur die meerderheid bloggers.
    Dankie, dus, julle is great.

    Antwoord

  4. Vertel bietjie meer van die onderwater seks ding????

    Antwoord

  5. @boervrou: Ja, ek wil ook hoor. Soos Sonkind gese het, Demoerin is die ekspert.
    @maxie: Ek dink ook die klomp is great. Het jy gesien ek het jou spelling in my blogroll reggemaak? Jy is een van die mense wat af.wordpress.com ‘n lekker, vriendelike en ondersteunende plek maak.
    Ek is so jammer oor die blog rusie van gister – nogal net mooi toe ek af.wordpress.com sterk aanbeveel vir Trixi.

    Antwoord

  6. Posted by maxie on Augustus 20, 2009 at 9:49 nm

    Eelt

    Sjoe. Baie dankie, dit beteken nogal baie vir my.

    Ek het net gegrap oor die spelling, maak nie regtig saak nie. Noem my sommer Max, liewe Adrie het dit begin en heimlik verkies ek dit.
    Jou laaste sin – Murphy’s Law, ne?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s