Caster Semenya

Wat ‘n patetiese, siek en onsensensitiewe klomp bobejane is die IAAF spul wat haar geslag wil toets!  Ek kan dit amper nie glo nie.

Advertisements

11 responses to this post.

  1. Ek weet darem nie, Eelt. Sy lyk baie manlik met haar 6 pack en snor en plat borskas en…en…

    Antwoord

  2. Ek se ook Boends… Daai six pack is ‘n dead give away… en die adams appel!

    Antwoord

  3. Grappie Eelt…. Grappie…..

    Antwoord

  4. Ag ou Girltjie, miskien moet ek probeer om die snaaks te sien, net omdat jy en Boends so oulik is.

    Antwoord

  5. Nee, ek is ernstig. Ek is natuurlik trots op haar, blah, blah, blah, en ek dink nie dis reg hanteer nie, maar sy LYK ‘n bietjie…hoe sal mens nou se…onvroulik?

    Antwoord

  6. Sy sou byvoorbeeld nooit jou blog gemaak het sonder haar atletiekprestasies nie, Eelt. 👿

    Antwoord

  7. Ek dink weer nie hulle sou bohaai opgeskud het sonder ‘n goeie rede nie… Waar daar ‘n rokie trek, is daar gewoonlik ‘n vuurtjie!

    Antwoord

  8. Al Tweet hy, dink ek nog steeds Os Du Randt is ‘n man en ‘n half.
    Hy ondersteun vir Caster:

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s