Boends

Ek het ‘n email van Boendoe se man gekry, en hy het my gevra om hierdie aan haar blog-gesin te versprei:

Ok, Boendoe is weer weg, daar gaan nou baie navrae en soektogte wees.. Die rede  hoekom sy haar Blog delete het is ek ( Wisecrack).Haar man vir die wat dit nog nie agtergekom het nie.Soos seker die grootste deel  van haar blog gesin, het ook ek gaan soek na haar nuwe blog.Baie gevind wat kon relate en haar oor n paar gekonfronteer.( Geen privaatheid of eie identiteid gegun  nie.)

Baie harrass en onreg aangedoen. Is seker sy is met n klomp van julle in kontak op e pos, vir die wat nie is nie, hoop sy begin weer gou post.

Wat meer kan ek se, mis haar blog net so veel as almal.

Wisecrack.

Ps, ek is die bad guy hier, nie BOENDOE  nie.

Advertisements

7 responses to this post.

  1. Wisecrack – ons maak maar almal foute 🙂

    Kyk mooi na Boendoe en se vir haar ons wag geduldig tot sy weer terugkom 🙂

    Antwoord

  2. O ja, en as sy nog van haar posts wil recover – ek het alles op my google reader – ek sal dit met graagte vir haar aanstuur!

    Antwoord

  3. Sonkind, dis goeie woorde vir Wisecrack, en ek stem ook saam.
    Ek het dieselfde gedagte gekry as jy oor Google Reader, en het reeds begin om juis dit te doen:
    http://boends.wordpress.com
    Maar dis ‘n hengse werk, en daar is 2 groot probleme:
    1. My Google Reader gaan net tot by die begin van 2008, en ek weet sy het voor dit al geblog.
    2. Die meeste fotos is nie meer daar nie.

    So die eerste prys sal wees as WordPress die blog kan herstel.

    Antwoord

  4. nice van jou om dit te doen, Eelt!

    Antwoord

  5. Ek stem saammet Nikita – dis ‘n groot werk wat jy aanpak!

    T.o.v Boendoe: As sy besluit om weer te blog sal ek baie bly wees, maar as dit nie gebeur nie, is dit ook okay…

    Antwoord

  6. Dankie dat jy ons laat weet het.

    Oor die blog. Ek was ookal daar dat ek my blog gedelete het. WordPress kan dit wel retrieve, Boendoe moet hulle net vra. 🙂

    Antwoord

  7. Dankie julle, los asseblief boodskappe vir haar hierso:
    http://boends.wordpress.com/boodskappe/

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s