Wat om aan jou vrou of meisie se gewigsprobleem te doen

Jou vrou of meisie het nie ‘n gewigsprobleem nie.   Gewig word hoofsaaklik geneties bepaal.   Mense kom in ‘n wye verskeidenheid vorms – dit bring verskeidenheid.

Maar daar is tog iets wat jy kan doen:

vetaanvaarding

PS: As jy die beskermde inskrywings op hierdie blog wil sien: die wagwoord is vetaanvaarding

Advertisements

5 responses to this post.

  1. Dis alles goed en wel, maar dit moet nie ge-fake word nie, ne. 😉

    Antwoord

  2. Nee wat Vlam… Wie gaan daai gemors skoon maak? :mrgreen:

    Antwoord

  3. Julle is die 2 stoutstes ooit!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s