Vet heldinne

Een van die redes hoekom daar iets soos diskriminasie is, is dat helde en heldinne in verhale en flieks amper altyd slank is.
En dit veroorsaak ‘n assosiasie van slank is goed, terwyl vet amper altyd negatiewe assosiasies het, en daar is ook geen tekort aan vet baddies nie.
Ek wil graag weet of iemand aan vet heldinne (veral) of vet helde in stories kan dink.  Ek kan net aan hierdies dink:
  • Jasmin van  Bagdad Cafe (gespeel deur Marianne Sägebrecht) .  Wat ‘n vrou, en wat ‘n vreemde maar wonderlike fliek!

Die The No. 1 Ladies’ Detective Agency het almal vreeslike mooi name, en is eintlik groot pret:
The No. 1 Ladies’ Detective Agency (1998)
Tears Of The Giraffe (2000)
Morality for Beautiful Girls (2001)
The Kalahari Typing School for Men (2002)
The Full Cupboard of Life (2004)
In The Company of Cheerful Ladies (2004)
Blue Shoes and Happiness (2006)
The Good Husband of Zebra Drive (2007)
The Miracle at Speedy Motors (2008)
Tea Time for the Traditionally Built (2009)
The Double Comfort Safari Club (2010)
Behalwe vir Mma Precious en Jasmin slaan ek ‘n blank, maar ek kan hulle baie sterk aanbeveel.  As iemand van nog vet heldinne weet, vertel tog!
Advertisements

3 responses to this post.

  1. Ag, ek VREK oor die Lady Detective! Sy is rerig sexy omdat sy so in charge is, seker is van haarself, maar tog ‘n eenvoudige mens ook is. Sy weet waar haar wortels is, en is trots daarop. Jy moet net die reeks kyk!! Mal, mal, mal daaroor!

    Antwoord

  2. Posted by Ingrid Marais on Januarie 28, 2010 at 10:36 vm

    Vlam, jy inspireer my, sal moet kyk.
    Sorry ek weet nie vet heldinne nie.

    Antwoord

  3. Sy is regtig mooi!!!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s