Top 10 redes hoekom diskriminasie teen vetties “OK” is

Kliek op prent om behoorlik te kan sien..

Advertisements

3 responses to this post.

  1. Ek diskrimineer nie… Dink net nie hulle of enige ander graatjie for that matter moet naak poseer nie….

    Ek gaan egter veralgemeen…. En stereotipeer… Daar is wel groepe mense… Tipe mense wat wel ‘n mens veroordeel op voorkoms, maar hoe meer ek my met ‘n beter kwaliteit mens assosieer hoe meer kom ek agter dat die groep nie dit raak sien nie. Wonderlik en bevrydend eintlik!

    Antwoord

    • Girltjie ek dink die beter kwaliteit mens waarvan jy praat is dalk net mense wat genoeg verbeelding het om te kan sien dat almal nie dieselfde hoef te lyk om mooi te wees nie, en daar is skoonheid in allerlei soorte mense.
      Om heeltemal verby voorkoms te kyk is baie moeilik, ek twyfel of ek dit kan doen.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s