This is What a Real Woman Looks Like

Gesien by Feminist Fatale

Advertisements

3 responses to this post.

  1. Ons kan nie die video oop maak nie….. 😐

    Antwoord

  2. Ag tog Girltjie, wanneer gaan Youtube ophou om mens in die steek te laat?
    Om een of ander rede speel die video as jy hom by feminist fatale kyk:
    http://feministfatale.com/2010/06/this-is-what-a-real-woman-looks-like/

    Antwoord

    • Jis hoor! Daar is ook maar beautes aan die begin van hulle video!

      My siening is as volg:

      * Jy hoef nie soos ‘n Vogue uitknipsel te lyk nie, maar jy moet effe moeite doen met jou voorkoms. Bietjie make up en haar kleursel het niemand al OOIT skade gedoen nie. Daar is ‘n verskil tussen goed versord en Photo Shop

      * Jy hoef nie brandmaer te wees nie, maar dit gee jou nie die verskoning om alles te eet wat uit ‘n fabriek uit kom nie. Om gesond te eet is sensible.. en wel… gesond. Daar is ‘n verskil tussen gesonde rondings en obisiteit

      Dit gesê… Ek verstaan nie hoekom mense wil conform tot wat ander van jou dink, of om soos ander te wil lyk nie. Dis seker net ek, maar ek wil nie soos barbie lyk nie, ek wil nie soos Kate Moss aantrek nie. (of is dit nou anders om 😉 )

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s