Vetties: Nog altyd hier gewees

Iets wat my opval, is dat mense die idee bekook dat daar ‘n vet-epidemie is.   Dat mense altyd slank was, maar dat daar nou ‘n groot krisis van vetsug ontstaan het waaraan dringend iets gedoen moet word.  Een dryfveer hiervan, is kompetisie vir navorsingsgeld.  As jy mediese navorsing doen, en jy kan  die kwessie waarop jy werk, opblaas, sodat dit as ‘n groot krisis beskou word, dan kan jy meer en makliker fondse kry vir jou navorwsing, en so langer in ‘n lekker werk wees.

Maar daar was nog altyd vet mense.

Sien ook hier en (as jy nog baie verder in die verlede wil terug gaan) hier

Advertisements

4 responses to this post.

  1. Posted by Ingrid Marais on September 21, 2010 at 1:19 nm

    Net soos jy daar sê, geld praat, my ouma was maklik een en ‘n half keer my groote my tannie en beide ooms aan ma se kant was net so groot. Die geen het my ma geskip, sy was klein en petite, maar die res van hulle was nie, ek onthou hoe selfs volwassenes aanmerkings gemaak het soos: shame kyk hoe maer is **&, Ingrid eet seker al die kos voor haar weg 👿

    Antwoord

    • Jis, Ingrid dit was seker nie lekker vir ‘n jong meisie nie, dit moes aaklig gewees het. Ek wens jy hoef dit nie ervaar het nie.
      Ek sweer dit laat my bloed kook!

      Antwoord

  2. Posted by Andrew on September 30, 2010 at 10:29 nm

    Kan vet vergelyk word met rook?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s