Jou gewig bepaal nie wie jy is nie

Hierdie pragtige rooikop is Anzel Gerber, ‘n Afrikaanse skryfster en blogger.   Sy het ingestem om ook vir hierdie blog te skryf, en het eergister ook iets oor liggaamsaanvaarding by haar eie blog geskryf.

Met die stuur van die fotos skryf sy:

Ek wil ander girls laat verstaan dat jou gewig nie bepaal wie jy is nie. Jy kan suksesvol, gelukkig en pragtig wees, self al weeg jy 104kg… Click Me!

Anyway, ek sal ook graag saam jou wil skryf aan die blog. Veral van die vrou se perspektief af. Ons word daagliks gebombardeer deur tydskrifte en TV en ons sien al die Klein lyfies en voel skielik nie meer goed of mooi of oulik genoeg nie. En dis iets wat ons as skrywers kan verander…

Advertisements

2 responses to this post.

  1. Hierdie gaan interessant wees!

    Antwoord

    • Hallo Murphy, ek dink ook dit gaan interessant wees!

      Ek het ‘n klomp van jou Litnet blog inskrywings gelees, en ek dink jy skryf vrek snaaks (met al die swaarkry en al).
      Net een ding: jy is reg daai storie van die remote is nie waar nie. Dis ‘n tipiese voorbeeld van die goed wat mense van vet mense sê word bloot omdat dit hulle laat beter voel oor hulself, en omdat hulle nie in ag neem hoe seer hulle woorde maak nie. En, ek sidder om daaraan te dink, maar sommiges sê dalk selfs sulke soort goed juis omdat hulle weet hoe seer dit maak.

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s