Vetaanvaarding 101

Die beste vetaanvaarding blog (myns insiens) : Fat Heffalump

Vetaanvaarding in sexy fotos!                         :  adipositivity

Die groot vet nuusvoer                                   : Notes from the fatospshere

Linda Bacon se HAES boek                              : Health at Every Size                                         

en laaste (en by verre die minste): 

Die eerste Afrikaanse vetaanvaarding blog       : Verslanking

Advertisements

4 responses to this post.

  1. eish… ja

    Antwoord

  2. Posted by vetaanvaarding on Februarie 21, 2011 at 2:33 nm

    Jis, ek voel skoon ge-embarraseerd vir jou part.Nes alle ander mense is vetties soms vrolik en soms nie.Wanneer mens iets binne sekondes afmaak waarvan jy nie die moeite gedoen het om oor uit te vind nie, is jy voortvarend.

    Antwoord

  3. Posted by vetaanvaarding on Februarie 21, 2011 at 3:22 nm

    Die meeste mense het nie genoeg geld en tyd om 5 dae per week gym toe te gaan, en nog joga ook te doen nie.Die meeste mense wat baie gewig verloor, tel dit weer op.Mense is nie oor dieselfde redes vet nie.Die mense wat begin het met die idee van vetaanvaarding het baie langer en dieper oor die saak gedink as jy, en het wetenskaplike en redes om te sê wat hulle sê. Vetaanvaarding en HAES behels nie om ‘n ongesonde lewensstyl te aanvaar nie.Voor mens iets kritiseer moet mens daaroor uitvind.

    Antwoord

  4. Posted by vetaanvaarding on Februarie 21, 2011 at 4:28 nm

    Makkie, moenie bedreig voel deur vetaanvaarding nie. Dis ten eerste ‘n manier om vet-fobie, haat en diskriminasie te hanteer, want hierdie dinge is baie skadelik vir ‘n mens (vrou veral) se gesondheid en gemoed.As jy so gelukkig is om maer te wees, geniet dit, en moenie verder daaroor kwel nie. Maar hou vetaanvaarding in jou agterkop vir ingeval jy dalk oor 3 of 4 jaar weer vet is.Wat my betref, ek is nie vet nie, en dis nie te danke aan enige iets wat ek gedoen het nie. Ek het nog nooit nee dankie gesê vir lekker (en baie) eetgoed en bier nie, en kry amper niks oefening nie. My gene het bepaal dat ek nie kan vet word nie.Dis hoekom ek kan verstaan dat ander mense se gene en/of omstandighede anders as myne is.Het jy al van PCOS gehoor?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s