Die ABC van Vet Wees…

Aanvaar jouself soos jy is

Begin glo in jouself.

Change jou attitude.

Dink anders oor jouself.

Eet wanneer jy honger is.

Foute is normaal.

Gooi weg die skaal en gee jouself ‘n drukkie.

Hou jou oog op jou doel.

Is jy positief?

Jy is pragtig – Net soos jy is.

Kom uit jou comfort zone.

Leef in die oomblik.

More is nog ‘n dag.

Nooit is ‘n lang, lang tyd.

Ontspan en wees jouself.

Probeer ten minste.

Quit die moan en groan.

Respekteer jouself en ander.

Spesiale jy.

Today is the first day of the rest of your life.

Unveil your potential.

Vind jou niche.

Word rustig in jouself.

X-faktor.

You are unique.

Zzzzzzzzz – Get some sleep.

 

 

 

Advertisements

6 responses to this post.

  1. Posted by Marile Cloete on Maart 3, 2011 at 10:52 nm

    Great!

    Antwoord

  2. Dit is ‘n lekker inskrywing Anzel, presies alles wat goed is vir jou!

    Antwoord

  3. Sjoe, dis oulik.

    Antwoord

  4. hahaha shame dit is hoe ek en my man lyk 🙂 maar my man is baie lief vir my , dankie Vader ! 🙂

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s