Het jy ‘n probleem met vet vroue?

Ek hou veral van hierdie foto se vriendelike inslag.   Dit wys hoe fattitude nie aggressief is nie, eerder vriendelik om mee te begin – jy moet net nie moeilikheid soek nie.

Die foto is by  unhingedserendipity  gekry.

Advertisements

4 responses to this post.

  1. Posted by thestonemaidendiaries on Junie 23, 2011 at 4:33 nm

    Mense kom in baie shapes and sizes. Ek is self lekker rond.

    Like

    Antwoord

  2. Ek is ook maar lekker aangepleister 😀 En alewig op ‘n dieet! Ek is al so gatvol daarvoor. Ek wil net leef!

    Like

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s