Vrouehaat, snobisme, rassisme en haatlikheid teenoor vet mense

Is dit nie interessant hoe hierdie dinge saam loop nie?  

Advertisements

13 responses to this post.

  1. Posted by johanpienaar on Februarie 13, 2012 at 1:45 nm

    Dis nie waar nie. Kyk na enige AWB rally en jy sal sien hulle haat nie vet mense nie.

    Antwoord

  2. Posted by Lollatjie444 on Februarie 13, 2012 at 1:54 nm

    Nee dis nie interessant nie… want ek het dit nog nooit so ervaar nie… Vrouehaat, snobisme, rassisme en haatlikheid teenoor vet mense is in baie opsigte baie ver verwyderd van mekaar…Dis maar my opinie….

    Antwoord

  3. Posted by vetaanvaarding on Februarie 13, 2012 at 2:06 nm

    Dit is waar. Mens kry dit baie dat ‘n vet man op ‘n goor manier aangaan oor vet vroue wat gewig moet verloor. Dis vrouehaat.Woorde soos “VETGAT MAMMAS”, “dikgat mammas” kom gemaklik, en sonder enige sin vir ironie, uit die mond van ‘n rassis wat self vet is.

    Antwoord

  4. Posted by johanpienaar on Februarie 13, 2012 at 2:32 nm

    Toegegee.

    Antwoord

  5. Posted by DieApieInMyKop on Februarie 13, 2012 at 3:07 nm

    Nog nie so beleef nie.

    Antwoord

  6. Posted by DieApieInMyKop on Februarie 13, 2012 at 3:08 nm

    Skerp!

    Antwoord

  7. Posted by vetaanvaarding on Februarie 13, 2012 at 3:19 nm

    Lolla, dis dalk nie vreeslik interessant nie, maar tog die moeite werd om raak te sien.Wat ek sien is dat mense wat ‘n sterk gevoel van meerderwaardigheid het, al hoe meer neerhalend teenoor vet mense raak namate hulle dit nie meer ongestraf teenoor swart mense kan doen nie. En swart mense (vroue veral) wat vet is, kan dan lekker bygekom word, terwyl gemaak word of dit nie rassisme is nie.

    Antwoord

  8. Posted by vetaanvaarding on Februarie 13, 2012 at 3:34 nm

    Ek verstaan nie?

    Antwoord

  9. Posted by Lollatjie444 on Februarie 13, 2012 at 5:19 nm

    Valid point….

    Antwoord

  10. Posted by HeavyHenry on Februarie 13, 2012 at 6:25 nm

    🙂

    Antwoord

  11. Posted by lora2me on April 6, 2012 at 11:36 vm

    Ek dink mense wat oor die algemeen aan haatspraak skuldig is, sal altyd die “underdog” eerste boelie, want dis waar hulle die doeltreffendste kwets. Het jy al ooit in elk geval ‘n boelie op skool gesien wat ‘n enorme groot voorryrugbyspeler sal teiken?? 😉

    Antwoord

  12. Posted by vetaanvaarding on April 6, 2012 at 5:10 nm

    Presies, hoor!Haatspraak is nou ‘n regsterm, en die meeste haatlikheid en mislikheid wat mens kry, kwalifiseer nie as as haatspraak nie (maar bly nog steeds baie goor)

    Antwoord

  13. Posted by Shakeata on April 14, 2012 at 1:06 nm

    True!!!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s