Miskien ly Fanie aan ‘n mate van Aspergersindroom

Hulle sê mos Aspergers is die manlike sindroom, party mans het dit net erger.   Een teken is ‘n onvermoë om te verstaan hoe dinge wat vir jou so obvious is, nie vir ander mense obvious of belangrik is nie.  En ‘n drang om daai onnoseles te verneder tot hulle ophou om so onnosel te wees.

Die vraag is, hoeveel insig kan ‘n man hê in jou eie manlike sindroom?  

Dalk kan Dana help:

Fanie se ma weet nou; hy het haar gesê

Dana is ‘n kampvegter van medemenslikheid in ‘n land wat arm is aan empatie.

Advertisements

7 responses to this post.

  1. Posted by wesnwew on Februarie 20, 2012 at 10:07 vm

    hou jy jou aspris dom? hierdie inskrywing van jou is alles behalwe ‘n toonbeeld van medemenslikheid en begrip.

    Antwoord

  2. Posted by vetaanvaarding on Februarie 20, 2012 at 10:20 vm

    Dis nie bedoel om ‘n inskrywing oor Aspergers te wees nie, as dit dalk is wat jou pla.Ek het hierdie geskryf oor die manier hoe sekere bloggers met ander omgaan.As iemand iets heel onskuldigs skryf kan kan hy (of gewoonlik sy) skoon buite proporsie aangeval word, dom genoem word ensovoorts.Ek wil hê die mense moet perspektief behou, goeie maniere hê en ‘n sin vir humor behou. Dit skryf ek met die wete dat ek self ook aan ‘n manlike brein ly.

    Antwoord

  3. Posted by wesnwew on Februarie 20, 2012 at 10:30 vm

    hahahajy lei aan ‘n manlike brein… how tragic for you.maar dis jou verduideliking. Sjoe.Nog nooit jou blog gelees nie, die een het bloot my oog gevang. So bietjie gaan teruglees. Al wat ek vir jou wil sê is as jy jouself sien as ‘n kampvegter vir medemenslikheid, selfs al het jy gedink hierdie is goeie humor… dis niks anders as bashing the one to justify the other

    Antwoord

  4. Posted by vetaanvaarding on Februarie 20, 2012 at 10:52 vm

    Ek verstaan nie wat jy wil sê nie. Ek het ook nie oor jou geskryf nie.

    Antwoord

  5. Posted by Unicorn007 on Februarie 20, 2012 at 9:13 nm

    Goeie pos. Ek is self n ateis maar het nog nooit gedink daar is n score sheet iewers vir mense wat ander oortuig dat hulle “reg” is nie.

    Antwoord

  6. Posted by vetaanvaarding on Februarie 20, 2012 at 10:24 nm

    Dankie Darwinia. Dis goed om iets voor te staan, maar sommige dinge wat hier by Litnet aangaan, staan my glad nie aan nie. Byvoorbeeld: dis goed as iemand in sy eie blog (of in ‘n koerant) ‘n saak vir ateisme maak. Maar groot waarskuwingsligte moet aangaan wanneer individue wat nie ateiste is nie, op hulle eie blogs dom genoem word, en getreiter word oor wat hulle glo. Dit grens aan teistering, en maak nie enige vriende nie.

    Antwoord

  7. Posted by Unicorn007 on Februarie 21, 2012 at 7:10 vm

    Ek dink die opmerkings is meer omdat jy Aspergers verkeerd verstaan en gebruik.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s