Manlike body-issues en ‘n hartaanval op 21

Dis nie net vroue wat hulle eie gesondheid in gevaar stel deur  giftige brousels te koop wat voorgee om hulle liggame te kan verander  nie.

Ek het ‘n 21-jarige kollega wat lank, donker en van nature slank is.   Die soort wat nooit sonder ‘n meisie hoef te wees nie.  Hy gym ook al ‘n jaar of twee, maar bly meer slank en seunsagtig eerder as mean en gevaarlik lyk.

Toe begin hy hierdie goed drink:

Die bestandele sluit in (I kid you not):

  • Fat detonators
  • Blood boil
  • Heat shock pro
  • Blood doping matrix
  • Psycho

Hy het daarvan gedrink vir ‘n paar dae, en toe, terwyl hy ry, voel hy skielik baie sleg.  Hy trek van die pad af, en daar kry hy ‘n hartaanval.   Op 21.

Hy is nou terug by die werk, maar lyk maar lusteloos, en wil nie juis daaroor praat nie.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s