Die 95% probleem

So 90% tot 95% van mense wat ‘n groot hoeveelheid gewig verloor, kry dit weer terug binne ‘n 3-5 jaar.  Dit beteken net sowat 5% van mense kan gewig verloor (en moenie dink daar is nie baie vasberade mense onder daardie ander 95% nie)

Vir my beteken dit dat vet mense deel van die ryke verskydenheid van die mensdom is – nie ‘n groep wat skaam gemaak moet word oor hulle gewig (vir hulle eie beswil kastig) nie

http://bigliberty.net/2012/03/31/the-95-problem/

http://bigliberty.net/truth-behind-fat-links-science/

Advertisements

6 responses to this post.

  1. Posted by avega on April 29, 2012 at 5:34 nm

    Ek het nog nooit iemand geken wat die gewig wat hul verloor het, binne 5 jaar nie weer opgetel het nie. Dis seker maar geneties.

    Antwoord

  2. Posted by TS on April 29, 2012 at 5:44 nm

    Sug …waar!

    Antwoord

  3. Posted by loudavisi on April 29, 2012 at 6:07 nm

    Drie jaar – beslis op my boekie…nou begin die volgende drie…sug.

    Antwoord

  4. Posted by vetaanvaarding on April 29, 2012 at 6:24 nm

    Beslis, asook metabolies – jou liggaam vind ‘n manier om terug te keer na jou oorspronklike gewig – die sogenaamde “set point”

    Antwoord

  5. Posted by erikavz on April 29, 2012 at 10:10 nm

    dis maar ‘n opdraende stryd

    Antwoord

  6. Posted by HeavyHenry on April 30, 2012 at 11:23 vm

    Eish – dis ‘n depressing statistiek!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s