Posts Tagged ‘dr Robert H. Lustig’

Suiker is gif

Hier is ‘n lys van die baie name wat ‘n verbruiker moet ken om suiker te identifiseer:
suikers

Dit kom uit hierdie TED video, waarin dr Robert H. Lustig verduidelik hoekom suikers so skadelik is (alle kalorieë is nie gelyk nie, want hulle metaboliese prosesse verskil), en hoekom vet word, diabetes en baie chroniese siektes wat volg op hoë suiker eetgewoontes, nie op gewone mense geblameer kan word nie, want hulle het nie toegang tot beter kos of beter kennis nie.

Dis ‘n baie insiggewende video, al is die doktor nie heeltemal in die vetaanvaarding kamp nie, kom sy argumente ooreen met heelwat van wat die HAES mense sê.

Advertisements