Posts Tagged ‘gewigsdiskriminasie’

Beeld skryf oor die fatosphere en gewigsdiskriminasie

Beeld het ‘n  artikel oor gewigsdiskriminasie en die fat-o-sphere.  Hoewel die pun in Beeld se titel ietwat simpelrig is, is die artikel ‘n redelike  inleiding van waaroor dit gaan.  Kate Harding en Fat chicks rule word genoem, en blykbaar is daar meer as 50 blogs in die fatosphere (dis in werklikheid baie meer).

Wat boeke betref, word Linda Bacon se Health at Every Size en Wendy Shanker se The Fat Girl’s Guide to Life genoem.

Advertisements