Posts Tagged ‘mooi vroue’

Die mooi stapper

Hierdie mooi meisie se naam is Beccabae. Ek hou van hoe die onderste rok nie probeer om haar slank te laat lyk nie.

image

image

image

image

Wat om aan jou vrou of meisie se gewigsprobleem te doen

Jou vrou of meisie het nie ‘n gewigsprobleem nie.   Gewig word hoofsaaklik geneties bepaal.   Mense kom in ‘n wye verskeidenheid vorms – dit bring verskeidenheid.

Maar daar is tog iets wat jy kan doen:

vetaanvaarding

PS: As jy die beskermde inskrywings op hierdie blog wil sien: die wagwoord is vetaanvaarding