Moet jy nou vet word?

Allermins.   Ek wens niemand die vooroordeel en gemeenheid wat teen vet mense  (veral vroue) gepleeg word, toe nie.

Wat ek raaksien is dit:

  • Die wetenskap rondom vet-kwessies is nie voltooid nie – daar is verskillende en opponerende tipes sieninge, en baie navorsing word gedoen.
  • Die meeste mense wat op  ‘n dieet gaan en gewig verloor, tel al die gewig weer op, en word vetter as wat hulle was.
  • Daar is dokters (manlikes, veral) wat sterk vasklou aan wat hulle glo oor vet, sonder dat hulle enigsins ag slaan op wat die navorsers bevind.
  • Daar is ‘n groot en groeiende beweging van vetties wat openlik sê dat die ortodoksie van hierdie manlike dokters hulle niks gehelp nie, en dat hulle nou iets anders wil probeer.
  • Daar is navorsers en dieetkundiges wat iets anders het om te probeer, naamlik die voorstanders van Health at Every Size
  • Vet mense kan gesond en fiks wees.  Maer mense kan ongesond en onfiks wees.
  • Daar is mans wat die skoonheid van vet vroue geniet

One response to this post.

  1. As ek hier lees, dan hoor ek Sarah Theron se stem wat die voorlees werk doen…

    Nou wonder ek hoekom!?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s