Waaroor gaan dit

Hierdie is ‘n meer respektabele voortsetting van die idees oor vet aanvaarding en Health At Every Size wat ek begin het by my ander blog:

Vet aanvaarding. Begin hier

so-weeg

 

12 responses to this post.

  1. Hi Eelt

    Danie dat jy my webblad besoek het. Die pos oor 10 goete was maar net n grappie. As selfs n groot meisie, hoor ek dit meerderheid van die tyd.
    En ek het my frustrasie op my webblad uitgehaal. El gaan jou blog link op myne.

    Lekker week!

    Like

    Antwoord

  2. Dankie Aasia, dis goeie nuus!
    Die manier hoe vetties, veral vroue behandel word, in die algemeen, maar ook deur medici laat regtigwaar veel te wense oor.
    Hopelik kan ons dit verander.

    Like

    Antwoord

  3. ek gaan BESLIS ook in die toekoms my skaal so benader soos die persoon hierbo!!

    Like

    Antwoord

  4. Om mooi te wees, gaan nie oor jou gewig nie. Dit gaan oor hoe jy voel. Ek is self n groot meisie (104kg) en ek is gelukkig. Ek was gereeld gespot oor hoe ek lyk en hoe ek so maklik gewig kan aansit en weer verloor. Maar ek het besef… Niemand kan jou minderwaardig laat voel sonder jou toestemming nie. Jy is so mooi soos wat jy voel. Ek sal graag n foto stuur as julle dit wil he. Mooi bly. Anzel

    Like

    Antwoord

  5. Posted by mandy on Januarie 20, 2012 at 10:59 vm

    please I want to loose 20 KG wha can i do

    Like

    Antwoord

    • Mandy, it is not good for you to emphasise your weight in this way. Some people are fat, and while you can lose weight in the short term, no diet, pills or exercise regime can change the basics of your body in the long term. It is better to learn to like your body (regardless of your weight), and to focus on living a healthy, happy live free of self-loathing.

      Of course, a healthy life includes exercise and healthy food, but no diets, no going hungry and no fussing about weight. Please look at http://healthateverysizeblog.wordpress.com for more information.

      Like

      Antwoord

  6. Hi! I just found your blog from your Twitter and even though I don’t read Dutch, I think our blogs are similar! My blog is: http://www.leftoverstogo.com/blog/ and I will be in Holland this summer. Where in Holland do you live? It may be fun to meet?
    Warmly,
    Dr. Deah
    P.S. I do know lekker Slaagroom 🙂

    Like

    Antwoord

    • Hello Dr Deah,my blog is not in Dutch but in Afrikaans. Nonetheless, I hope you find an active HAES and fat acceptance community in Holland on your visit there!

      Like

      Antwoord

  7. Posted by Mari Human on Januarie 23, 2014 at 7:24 nm

    Hallo, ek het ook op die skaal geklim vandag, wat ‘n skok,ek het gedink, so 5 kg vir die kersfees en nuwejaar, maar neeeeee 10KG, nog nooit het ek so baie opgetel nie,moet se ek was lanklaas op die skaal!!!!!WAT NOU!

    Like

    Antwoord

    • Dis nie ‘n treinongeluk nie! Hou jouself gesond deur suiker te vermy (byvoorbeeld eet eerder eiers as soet muesli), en doen genoeg oefening (‘n soort waarvan jy hou).
      As jy dit doen, en nooit dieet of verslankingsmiddels gebruik nie, sal jou gewig waarskynlik stabiel bly.

      Moenie worry oor die 10 ekstra kilogram nie, dit gee ekstra vroulike sagtheid aan jou lyf.

      Like

      Antwoord

Lewer kommentaar